Dirk Louw; Louis du Plessis Die volgende is ‘n uittreksel uit en aanpassing van die opname wat op 2 Maart 2022 in die Rupertmuseum op Stellenbosch gemaak is. Dirk Louw Louis du Plessis word groot op ‘n druiweplaas teen Helderberg, leer een en ander van geskiedenis en politieke filosofie in Stellenbosch en…
Tag: Teen Helderberg Louis du Plessis
Joan Hambidge. Kanonisering
I Deur die jare is daar baie geskryf oor kanonisering en die kanoniseringsproses. Oor hekwagters. Oor standaarde. Oor sogenaamde gehaltebeheer. Toenemend binne die Afrikaanse letterkunde word hierdie prosesse uitgedaag deur klein uitgewers wat bundels publiseer wat nie heeltemal op standaard is nie of Facebook-toejuigings wat gedigte aanprys. Die gevoel behoort te wees…