Theodor Fontane (1819 – 1898). Vertaling uit Duits in Afrikaans en Engels. Vert. deur Robert Schall Op Kersaand Nog ʼn keer lê Kersfees voor, al hoe minder bly nog oor, maak ek egter nou die som van alles slim en alles dom, alles vals en alles reg, alles goed…