I Herman Wasserman se bundel waterman het sopas by Quellerie verskyn. In hierdie digbundel navigeer die hier-en-nou met ‘n terugkyk op die jeug, ‘n kartering van lewensveranderinge, politiek en reise. Die parateks soos Genette dit tipeer met ‘n kunswerk van John Murray, aktiveer versplintering: ‘n hand teenoor ‘n vrou wat swem … Véral die…
