Resensie: Nou in infrarooi deur Tom Dreyer. Kwela Boeke, 2023. ISBN 978-0-7957-1072-8 Resensent: Mellet Moll I. Tom Dreyer het bekendheid verwerf as bekroonde prosaskrywer van die romans Erdvarkfontein (1998); Stinkafrikaners (2000); Equatoria (2006); en Dorado (2016) (hierdie boek verskyn ook in Engels as The Long Wave). Hy het ook twee versamelings…