Tom Kannmacher. Liedvertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Bernard Odendaal ʼn Ouderwetse natuurlied wat toe eietyds betrokke klink Deelnemers aan die Duitse Liedermacher-beweging het vanaf die middel-1970’s al hoe dikwelser indiwiduele koerse begin inslaan. Talle nuwelinge het tot die beweging toegetree. Ook wat temas en style betref, het verskeidenheid ingetree. Die…