Nou ja, toe. Waaroor kan my weeklikse Nuuswekker oor boeke vanoggend anders handel as oor die Versindaba, wat vandag begin, se geleentheidsbundel? Dit is immers die Versindaba se uitgespelde doelwit om die Afrikaanse digkuns te reflekteer soos dit tans daaruit sien. Dit was die oogmerk in 2005 toe die eerste fees plaasgevind het, en vyf jaar later…