Verslag Clinton V du Plessis Hierdie “Verslag” is die digter, Clinton V du Plessis, se tiende en laaste Afrikaanse digbundel. Hy besin oor sy lewe, en lewer in drie afdelings, getiteld Lewe, Werk en Dood, kommentaar op ʼn bestaan in hierdie land. (Roepman Uitgewers, 2019, R200,00, Sagteband, 228mm x 152mm ISBN 978-0-620-83540-4, pp 128.) Die…