Alwyn Roux peins oor Luuk Gruwez se woorde in die muurgedig “Brief aan een architect” Agtergrond Vroeg op Sondagoggend 17 Maart 2024 het ek saam met Alwyn Roux en Tom Dreyer ’n stadswandeling langs die muurgedigte in Tilburg gemaak. Die meeste muurgedigte is deur eks stadsdigters geskryf. Die twee uitsonderings kom uit die pen…