Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
26 May 200926 May 2009

Dinsdag, 26 Mei 2009

Ruth Padel
Ruth Padel

Agge nee, en daar word die Britte se maand van glorie toe ‘n maand van skande! Vroeër vandeesmaand het die ganse poësiewêreld hande geklap toe Carol Ann Duffy as eerste vrou poet laureate aangestel is (Nuuswekker, 1 Mei), en enkele weke later Ruth Padel as eerste vrou in die gesogte pos van Oxford Professor of poetry (Nuuswekker, 18 Mei). Hierdie is die mees invloedryke poste in die Britse poësie-hierargie. Maar gister moes Padel onder groot druk haar pos bedank aangesien dit nou blyk dat sy inderdaad wél betrokke was by die smeerveldtog teen Derek Walcott wat een van die vroeë gunstelinge was vir die betrokke pos. Hy het sy nominasie egter teruggetrek nadat inligting betreffende beweerde seksuele teistering van studente deur ‘n onbekende bron na die media gelek is. “I had absolutely no wish to see him (Walcott) humiliated, and I’m very, very sorry he pulled out,” het sy glo gesê nadat dit bekend geword het dat sy aan twee joernaliste die inligting aangaande die insidente, wat glo in 1984 en 1996 plaasgevind het, verskaf het. Volgens BBC News se berig het Padel haar betrokkendheid by die smeerveldtog probeer regverdig deur te sê dat sy gewoon relevante inligting aan twee verslaggewers verskaf het wat op hoogte wou bly van die verkiesingsveldtog en die betrokke kandidate. Sy het deurentyd in goeder trou opgetree, het sy glo beweer. (Lees ook The Guardian se minder entoesiastiese berig.) Uiteraard sal daar nou weer ‘n verkiesing gehou moet word ten einde die vakature te vul.

Nou ja, soveel dae, soveel dinge. Of wat praat ek alles?

‘n Lekker dag vir almal.

LE

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Donderdag, 21 Mei 2009
Maandag, 8 Junie 2009 →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d