Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
6 July 20096 July 2009

Peter Holvoet-Hanssen en die Medellin-poësiefees

Peter Holvoet-Hanssen
Peter Holvoet-Hanssen

Die grootste poësiefees ter wêreld, naamlik die Medellinse fees in Colombia, het dié naweek begin en sal tot 11 Julie duur. Die fees, wat jaarliks deur bykans 35,000 mense bygewoon word, betrek vanjaar meer as 50 digters vanoor die hele wêreld; waaronder Peter Holvoet-Hanssen wat vanjaar die Vlaamse digkuns met ‘n borgskap deur die Vlaams Fonds voor de Letteren sal verteenwoordig. Holvoet-Hanssen, wat in 2007 die Vlaamse Kultuurprys verower het, se mees onlangse bundel is Navagio wat in 2008 verskyn het. Die VFL borg elke jaar een van hul digters om aan hierdie ongelooflike geleentheid deel te kan neem. Vorige geborgde deelnemers aan dié fees was onder andere: Luuk Gruwez, Stefan Hertmans, Erik Spinoy en Miriam Van hee. Hierdie is reeds die 19de fees wat in Medellin aangebied word.

Gaan lees gerus weer die Nuuswekker van 6 Mei wat oor Holvoet-Hanssen gehandel het, of besoek sy webblad by www.kapersnest.be

Dan het ons webmeester gedurende die naweek sommer heelwat nuwe leesstof op die webblad geplaas; snuffel rond en geniet! Ook is ons besonder opgewonde om Ronel Nel, die laaste van die twee nuwe bloggers, met haar eerste blog-inskrywing te verwelkom. Vanweë haar agtergrond as joernalis en haar betrokkenheid by verskeie innoverende poësie-projekte, is haar inskrywings beslis iets om na uit te sien … 

Mag hierdie week ‘n veugdevolle een wees.

Mooi bly.

LE  

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Simon Vinkenoog onttrek aan fees
Petisie om Medellin-poësiefees te red →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d