Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
16 March 20104 September 2013

Andries Bezuidenhout. Tom Waits en die onderkant van die straat

Barney Hoskyns se biografie van Tom Waits
Barney Hoskyns se biografie van Tom Waits

Gisteraand Crazy Heart gaan kyk, die fliek waarvoor Jeff Bridges die Oscar gewen het (dink ek, dis soms moeilik om op hoogte te bly as jy nie ʼn TV besit nie). Ek kan dit aanbeveel, veral as ʼn mens ʼn belangstelling in countrymusiek het. Na die tyd die laaste hoofstuk van Barney Hoskyns se biografie van Tom Waits gelees – Lowside of the Road: A life of Tom Waits. Ek kan dit aanbeveel. Ek het die dele oor die wisselwerking tussen poësie/letterkunde en musiek natuurlik interessant gevind. Waits het inspirasie uit die Beat movement van die 50s geput, iets vreemd in die konteks van die 70s toe hy begin optree het. Aanvanklik het baie van sy karakters geklink soos mense op Kerouac se bladsye. In die 90s het hy selfs saam met Burroughs aan projekte gewerk. Waar hy in die 70s ʼn anakronistiese lounge sanger uit die 50s was, het hy in die 80s en 90s nuwe klanke uit post-punk en hip hop omhels, deel gemaak van sy repertoire.

Die interessantste deel van die boek is egter Hoskyns se chirurgiese ontleding van hoe Tom Waits sy openbare persona konstrueer en die kere wanneer sy privaatlewe daarmee bots.

Hier’s ʼn link na Waits wat “Chocolate Jesus” opvoer op YouTube en ʼn uittreksel uit die liriek:

Don’t go to church on Sunday
Don’t get on my knees to pray
Don’t memorize the books of the Bible
I got my own special way
I know Jesus loves me
Maybe just a little bit more
I fall down on my knees every Sunday
At Zerelda Lee’s candy store
Well it’s got to be a chocolate Jesus
Make me feel good inside
Got to be a chocolate Jesus
Keep me satisfied…

Paul Riekert en Anton L’amour het al ‘n baie mooi cover daarvan gedoen.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Desmond Painter. Maak hiervan ‘n liedjie, Tom!
Andries Bezuidenhout. Van Coke bo die grond roep na Koos onder die grond… →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d