Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
25 May 20106 September 2013

Desmond Painter. Drie koppies oggendkoffie

Die nuwe dag aandurf sonder daardie eerste koppie oggendkoffie? Vergeet daarvan. Die eerste ding wat ek doen wanneer ek uit die bed opstaan is om die ketel aan te skakel. Soms volg daar ‘n tweede en ‘n derde koppie… Soos Bob Dylan gesing het: “One more cup of coffee before I go… to the valley below.” En nie een van daardie koppies koffie is heeltemal dieselfde nie. Hier, vir jou leesgenot, volg drie gedigte oor oggendkoffie, en oor die gedagtes wat hulle vergesel:

 

 

Morning Coffee – Gyorgi Petri

 

I like the cold rooms of autumn, sitting

early in the morning at an open window,

or on the roof, dressing-gown drawn close,

the valley and the morning coffee glowing –

this cooling, that warming.

 

Red and yellow multiply, but the green

wanes, and into the mud the leaves

fall – fall in heaps,

the devalued currency of summer:

so much of it, so worthless!

 

Gradually the sky’s

downy grey turns blue, the slight

chill dies down. The tide

of day comes rolling in –

in waves, gigantic, patient, barreling.

 

I can start to carry on. I give myself up

to an impersonal imperative.

 

 

Happiness – Raymond Carver

 

So early it’s still almost dark out.

I’m near the window with coffee,

and the usual early morning stuff

that passes for thought.

 

When I see the boy and his friend

walking up the road

to deliver the newspaper.

 

They wear caps and sweaters,

and one boy has a bag over his shoulder.

They are so happy

they aren’t saying anything, these boys.

 

I think if they could, they would take

each other’s arm.

It’s early in the morning,

and they are doing this thing together.

 

They come on, slowly.

The sky is taking on light,

though the moon still hangs pale over the water.

 

Such beauty that for a minute

death and ambition, even love,

doesn’t enter into this.

 

Happiness. It comes on

unexpectedly. And goes beyond, really,

any early morning talk about it.

 

 

in die vroegte probeer ek ‘n deuntjie dink – Boerneef

 

in die vroegte probeer ek ‘n deuntjie dink

wat ‘n man kan neurie as jy koffie drink

dis nie hoekom nie dis nie daarom nie

willie hotom nie willie haarom nie

smaak my ek sal my draai verloor

die deuntjie wat ek in die vroegte dink

hoekom moet hy tog so inskottel klink

dis nie hoekom nie dis nie daarom nie

kan nie hotom nie kan nie haarom nie

ek is seker ek het my draai verloor

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Andries Bezuidenhout. Om nie oor liefde te skryf nie
Desmond Painter. Gyorgi Petri leer my ‘n bietjie dankbaarheid →

2e gedagtes oor “Desmond Painter. Drie koppies oggendkoffie”

  1. Desmond says:
    1 June 2010 at 10:21

    Pieter,

    Dankie. Ek is regtig mal oor jou koffiegedig. ‘n Ander gunsteling, ook van Boerneef, lui so:

    Ek wil ‘n ruik kan ruik as ek koffiewater kook
    soos tkoiinghoutkole of anosterbosrook
    maar ek kook mos nou elektries
    ek wil ‘n verskietende ster sien blinkstreep [ maak
    ek wil proe hoe vars die rooidag smaak
    maar hoe doen jy dit nou elektries
    vandag se ding is nie gister se ding
    daar begin jou ou koperketeltjie sing
    nou maak jy jou kits maar elektries

    Reply
  2. Pieter Hugo says:
    28 May 2010 at 08:12

    Desmond,

    Ek weet die digkuns en wyn word dikwels as onafskeidbaar beskou, maar dit lyk vir my ons het darem ‘n paar kaffeinverslaafde digters ook.
    Hier is my eie koffiegedig:

    RESEP

    ek drink my koffie bitter
    ja en swart
    bitter swart

    twintig trane roer ek by
    vir die smart
    vir die smart

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d