Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
6 February 20116 September 2013

Desmond Painter. ‘His poetry spits blood’: Verdere gedagtes oor Manuel Bandeira

In 2002 het Manuel Bandeira se Selected Poems (uit Portugees in Engels vertaal deur David Slavitt) in ‘n tweetalige uitgawe by Sheep Meadow Press verskyn. Die flapteks van daardie boek bied ‘n goeie kort beskrywing van Bandeira se loopbaan en die kenmerkendste aspekte van sy digterskap: ‘Widely accepted as the greatest of the Brazilian Modernist poets, Manuel Bandeira (1886–1968) spent most of his life suffering from tuberculosis. It has been said “his poetry spits blood” and yet he is a poet of wit and humor. Bandeira’s poetry wanders through Brazil’s hidden life, beauty and language, through the slums of Rio de Janeiro, the Amazon, European and Brazilian civilization. […] There is something of the carnival in Bandeira’s poetry, a wild celebration that precedes and perhaps precluded the Passion. He is a poet of revelation, mystery and strangely ironic humor.’

Hier is een van Bandeira se kenmerkende gedigte oor die dood: 

 

Absolute Death – by Manuel Bandeira

To die.
To die body and soul.
Completely.

To die without leaving the sad remains of flesh,
Without leaving the bloodless mask of wax,
Surrounded by flowers,
Which will rot away — so happy! — one day,
Bathed in tears
Born less from grief than from the shock of death.

To die without leaving perhaps even a pilgrim soul…
On the way to heaven?
But what heaven can fulfil your dream of heaven?

To die without leaving a furrow, a trace, a shadow,
Without leaving even the remembrance of a shadow
In any human heart, in any human thought,
In any human skin.

To die so completely
That one day when somebody sees your name on a page
He will ask: “Who was he?…”

To die still more completely:
Without leaving even this name.

 

En hier is een oor die digkuns self (beide vertaal deur John Nist):

Poetica – by Manuel Bandeira

 

I am sick of limited lyricism
Of well-behaved lyricism
Of public-servant lyricism
With its time-clock card
And its clerkly protocol
And its ass-kissing flattery of the boss.

I am sick of halting lyricism
That has to look up in the dictionary
The vernacular meaning of a word.

Down with the purists!

I want all the words
Chiefly the universal barbarisms
I want all the constructions
Chiefly the syntactical ones of exception
I want all the rhythms
Chiefly the unnumbered.

I am sick of flirting lyricism
Of political lyricism
Of rickety lyricism
Of syphilitic lyricism
Of all lyricism which surrenders
To anything which is not its true self.

After all, that is not lyricism
That is only bookkeeping
A table of cosines
A handbook for the perfect lover
With a hundred models of letters
And the different ways to please the ladies.

I prefer the lyricism of madmen
The lyricism of drunkards
The difficult and poignant lyricism of drunkards
The lyricism of Shakespeare’s fools.

I will have nothing more to do
With a lyricism which is not freedom.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Desmond Painter. Wat is ‘n prosagedig? Robert Pinsky oor Manuel Bandeira
Desmond Painter. Uys Krige oor Manuel Bandeira →

3e gedagtes oor “Desmond Painter. ‘His poetry spits blood’: Verdere gedagtes oor Manuel Bandeira”

  1. Daniel Hugo says:
    7 February 2011 at 14:26

    Krige is deur Bandeira uitgenooi om hom in Brasilië te besoek, maar in sy opstel vertel Krige hoekom hy nooit daar uitgekom het nie. Hoe goed sy Portugees was, weet ek nie.

    Reply
  2. Desmond Painter says:
    7 February 2011 at 14:16

    Hallo Daniel, nee, ek ken Krige se Bandeira-vertalings in “Brasilie Sing!”, maar nie die essay waarna jy verwys nie. Ek sal dit sommer more by die Gericke gaan uitneem. Dankie vir die verwysing.

    Ek het nog nie Kannemeyer se Krige-biografie gelees nie, so ek weet ook nie of Krige ooit self in Brasilie was nie, en hoe goed sy Portugees was nie. Kan jy dalk onthou?

    Ek het onlangs ‘n paar van Krige se vertalings van Brasiliaanse gedigte vergelyk met Engelse vertalings van dieselfde gedigte, en in amper al die gevalle was daar nogal beduidende verskille tussen die Afrikaans en die Engels… Ek vermoed dat Krige, eerder as die meer onlangse Engelse vertalers, homself nogal heelwat vryhede veroorloof het!

    Reply
  3. Daniel Hugo says:
    7 February 2011 at 13:33

    Desmond, ken jy Uys Krige se kort opstelletjie uit 1975 oor Bandeira (met vertalings van drie van sy verse) wat opgeneem is in “Die naamlose muse” (Protea Boekhuis, 2002)?

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d