Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
4 April 20114 September 2013

Andries Bezuidenhout. Bloodbuzz Ohio

Ek sukkel om op te hou luister na The National se CD “High Violet”. In die kar se shuttle draai ook hulle vorige plaat – “Boxer”. Die band word beskryf as “post-punk revival”. Dis seker akkuraat. Soms wens ek die radiostasies in Suid-Afrika het interessante musiek gespeel. Dankie tog vir die internet. Binnekort gaan mense in hulle karre op die web kan gaan en na regte Amerikaanse radiostasies luister. Dan hoef ons nie na die keuses van die wannabe Suid-Afrikaanse radiostasies, met DJ’s wat eerder in Amerika wou wees, te luister nie. Daar’s ʼn Amerika wat goeie musiek maak, gelukkig. The real thing. ‘n Mens vind dit egter nie op die radio in Suid-Afrika nie. Binnekort gaan Suid-Afrikaanse radiostasies baie jammer wees dat hulle nie plaaslike musiek ondersteun het toe hulle nog kon nie.

Hier’s ‘n video wat The National vir “Bloodbuzz Ohio” gemaak het. Dit kom van “High Violet” af. “I still owe money to the money to the money I owe…”

Gaan luister ook gerus na “Daughters of the Soho Riots”.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Desmond Painter. Conversation 16
Andries Bezuidenhout. I still owe money to the money to the money I owe… →

5e gedagtes oor “Andries Bezuidenhout. Bloodbuzz Ohio”

  1. Wysneus says:
    7 April 2011 at 17:31

    My persoonlike utopia sal oorbevolkte strafkampe hê, as elke Bittergal hokgeslaan moet word.

    Reply
  2. Redaksie says:
    7 April 2011 at 16:51

    Inderdaad fokus dié webblad op die digkuns, Brolloks. Plaaslik sowel as internasionaal. Maar eweneens handel dit oor dinge wat digters interesseer en hulle (moontlik) tot die maak van gedigte inspireer.
    Daarom verskyn daar ook bydraes oor kuns, klassieke musiek, fiksie sowel as nie-fiksie boeke, filosofie, ens. ens.
    Dit vorm alles deel van daardie ding wat ‘n mens kreatiwiteit noem.

    Reply
  3. Andries Bezuidenhout says:
    7 April 2011 at 16:05

    Verskoon tog. Om u te irriteer.

    Reply
  4. Andries Bezuidenhout says:
    7 April 2011 at 15:57

    Om jou te irriteer.

    Reply
  5. Brolloks says:
    7 April 2011 at 15:48

    Fokus hierdie webblad nie op gedigte nie? Waarom is elke tweede inskrywing deur Desmond Painter en Andries Bezuidenhout oor popmusiek en lirieke?

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d