Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
23 May 2011

Sydda Essop. engel

engel

 

1

 

ek onthou vaagweg in ‘n droom:

in die laatmiddagson ; bruin vingers tussen knoffelhuisies

en groen gemmer lote

begrawe in growwe bruin grond

‘n lang tyd gelede

het ek die stemmige gees van my ouma ontdek

 

elke dag het sy ritualisties bruin hande tussen katoenrolle

en materiaal van suiwer sy begrawe

en goedsmoeds, in ‘n spieël, haar nuutste besending kerkhoede

aan die Christenvroue vertoon

 

in die vroeë nag het sy haar tenger, trae liggaam langs my neergegooi

tussen twee wit lakens; haar liggaam die reuk van sitroengras

en weemoedig na my oupa geluister:

van vêraf stories van vergete lande;

van bruin mense onder die druk van die Britse ryk

en die woelinge van Strijdom en sy trawante

 

in die laat donker nag het sy my drome oorhaal

‘n genie in ‘n bottel het sy my onbeskaamd met haar toorkuns op die mat gevoer

na vêraf lande

van vergete fraai meisies in katoen landerye

 

 

2

 

in die vroeë oggend môre

het die vlam van haar kersie die huis besit

en ritmies het sy die swart kolestoof aangesteek

en die geeste onder die kerk vloer verdryf

 

verlate het sy haar lot aan God betuig, trane het gevloei:

vrylik oor dié wat sy agtergelaat het

verberg in haar gebed:

van brandarm meisies met bebloede vingers tussen katoen landerye

 

 

 

© Sydda Essop/ Mei 2011

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

3e gedagtes oor “Sydda Essop. engel”

  1. Julayga Alfred says:
    21 April 2012 at 06:22

    What a soulfull piece of work.

    Reply
  2. Sydda Essop says:
    24 May 2011 at 09:16

    Dankie Lewies!

    Reply
  3. Lewies Botha says:
    23 May 2011 at 12:50

    Wonderlik om ‘n nuwe gedig van jou te lees, Sydda.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d