Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
15 July 201115 July 2011

Desmond Painter. Wat beteken vryheid in tye soos hierdie? (Nazim Hikmet)

Die groot Turkse digter, Nazim Hikmet, is in Thessaloniki gebore — toe hierdie stad nog deel was van die Ottomaanse Ryk. Ek het die afgelope paar weke met ‘n kopie van Hikmet se Selected Poems, in Engelse vertaling, in my rugsak rondgeloop en hom gereeld gelees. Teen die agtergrond van die politieke en ekonomiese krisisse in Griekeland, en die vele protesoptogte wat gedurende my kort verblyf in Hikmet se geboortestad plaasgevind het (die woede, die desperaatheid van veral die werkers en die armes), is hierdie gedig nog net so relevant, nog net so ‘n aanklag, as wat dit was toe dit dekades gelede geskryf is: 

* 

A Sad State of Freedom – deur Nazim Hikmet

 

You waste the attention of your eyes,
the glittering labour of your hands,
and knead the dough enough for dozens of loaves
of which you’ll taste not a morsel;
you are free to slave for others –
you are free to make the rich richer.

The moment you’re born
they plant around you
mills that grind lies
lies to last you a lifetime.
You keep thinking in your great freedom
a finger on your temple
free to have a free conscience.

Your head bent as if half-cut from the nape,
your arms long, hanging,
your saunter about in your great freedom:
you’re free
with the freedom of being unemployed.

You love your country
as the nearest, most precious thing to you.
But one day, for example,
they may endorse it over to America,
and you, too, with your great freedom –
you have the freedom to become an air-base.

You may proclaim that one must live
not as a tool, a number or a link
but as a human being –
then at once they handcuff your wrists.
You are free to be arrested, imprisoned
and even hanged.

There’s neither an iron, wooden
nor a tulle curtain
in your life;
there’s no need to choose freedom:
you are free.
But this kind of freedom
is a sad affair under the stars.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Desmond Painter. Bouvalle en murasies

2e gedagtes oor “Desmond Painter. Wat beteken vryheid in tye soos hierdie? (Nazim Hikmet)”

  1. Desmond says:
    4 August 2011 at 15:04

    Dankie! In Stellenbosch sous dit behoorlik, en is dit ‘n vaal dag in meer as een opsig.

    Reply
  2. Amanda Kruger says:
    4 August 2011 at 14:25

    Ek hou baie van jou kommentaar en gedigte wat jy gekies het, veral die een deur Nazim Hikmet. Dit is stimulerend op so ‘n koue, vaal dag.
    Dankie!

    Amanda

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Miel Vanstreels. Na soveel jare
  • Hennie Nortjé. Raka in my tuin
  • Marieta McGrath. Resensie van ‘n huweliksverblyf
  • AVBOB Persverklaring
  • Margaret Cordier-Biermann. Hier

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d