Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
19 October 201117 October 2011

Louis Esterhuizen. Poetry International Web fokus op 97-jarige digter

Met hul nuutste uitgawe fokus Poetry International Web op ‘n heel ongewone digter: die 97-jarige Japannese digter Heiichi Sugiyama. Afgesien van die rariteit dat ons hier te make het met iemand wat op hoë ouderdom steeds aktief aan’t skrywe is, is dit veral Sugiyama se tematiek wat sy lesers telkens laat regop sit. Vir Sugiyama is dit gewoon natuurlik om oor eietydse verskynsels soos sagtebal, snoeker en (singende) sypaadjies te dig; met besonderse poëtiese inspelings, uiteraard:

All I could do was dash on

knowing the pain to come
I struck with all my might
then, what was I to do?
I was sent flying
hitting the wall once again
that moment
a path, totally unexpected,
opened straight up

(“Billiards”, vertaal deur Takako Lento)

 

By wyse van bekendstelling die volgende uit Yasuhiro Yotsumoto se oorsigartikel: “Born in 1914, Heiichi Sugiyama has lived through many dramatic changes in the cultural and social landscapes of Japan, from the liberal and lively 1910s and 1920s of the so-called ‘Taisho Democracy’, during which modernism and lyricism blossomed in the art scene, to the militaristic 1930s leading up to the catastrophic defeat in World War II and the post-war decades of ‘miracle recovery’, during which economy dominated the national mindset.” Interessant genoeg het daar ‘n 24 jaar periode verloop van Sugiyama se debuut in 1943 tot sy volgende bundel 1967. Sy digkuns word beskryf as synde “short and crisp, witty, more visual than musical, philosophical and even metaphysical – without losing touch with day-to-day reality […] There is nothing verbose in Sugiyama’s poetry: it is well controlled by the aesthetic and ethical disciplines of a lyric poet.”

Vir jou leesplesier volg die gedig “The Return of the Prodigal Son” hieronder. Op Poetry International Web is daar twaalf gedigte wat almal deur Tkako Lento vertaal is vir dié spesiale uitgawe.

***

The Return of the Prodigal Son

The voices of a huge mob
explode all at once

Something small and white rides the wind
flying high into the sky

On earth three men are running
one has seized the moment to run away from home
one loses himself in pursuit of the thing flying in the sky
one dashes straight ahead, aiming to go home
will the prodigal son be allowed to return home?

In the blue of the blue sky a bird is
slowly walking

 

© Heiichi Sugiyama (Vertaling: 2011, Takako Lento)

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

Louis Esterhuizen. Poetry International Web fokus op Duitse digter →

2e gedagtes oor “Louis Esterhuizen. Poetry International Web fokus op 97-jarige digter”

  1. Louis says:
    21 October 2011 at 07:11

    Inderdaad, Annet. Kyk gerus ook na die skryfsels oor ander Japannese digters –
    1) die oudste digter ter wêreld: https://versindaba.co.za/2011/04/29/poetry-international-web-fokus-op-oudste-lewende-digter/
    2) die gewildste digter (waarskynlik) ter wêreld: https://versindaba.co.za/2011/02/15/japan-se-gewildste-digter/

    Reply
  2. annet says:
    19 October 2011 at 18:51

    Merkwaardige digter, Louis! En amper 100 jaar oud. Hou veral van die slot van lg gedig : In the blue of the blue sky a bird is slowly walking.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. Labirint
  • René Bohnen. Weerklink
  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d