Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
27 October 201119 October 2011

Louis Esterhuizen. Herta Müller se digkuns

 

Toe die Roemeens-gebore Herta Müller in 2009 aangewys was as die Nobel-laureate van daardie jaar, het bykans die ganse wêreld des lettere reageer met ‘n verbaasde “Herta wie?!”  Sedertdien het daar uiteraard heelwat van haar romans in (Engelse) vertaling verskyn en is haar reputasie as wêreldskrywer besig om hand-oor-hand te groei.

Maar – oor haar digkuns is daar nog nie veel berig nie; in hoofsaak vanweë die feit dat haar ‘yskasgedigte’ nogal erg hermeuties van aard is. Vroeër vanjaar het daar egter wel ‘n bundel in Nederlandse vertaling by De Geus verskyn, te wete De rokkenjager en diens bijdehante tante. Meanderkrant het hieroor ‘n bespreking geplaas, asook etlike van Müller se gedigte wat soos volg deur Meander se Sander de Vaan getipeer word: “(Müller) maakte ze bijvoorbeeld uitsluitend gebruik van letters, woorden en zinfragmenten uit allerlei kranten en bladen. Het resultaat is een lust voor het lezersoog: kleurrijke teksten vol humor en verrassende zinswendingen, die keer op keer tot herlezen dwingen.”

Sela. Of moet ek eerder sê: Celan? (Jammer. Ek probeer eerlikwaar nie moedwillig wees nie. Daarom plaas ek vir jou kykplesier hieronder ‘n voorbeeld van haar digkuns. By Meanderkrant is daar nog enkele ander voorbeelde van haar digkuns om te bewonder.

***

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

het stomste is al uren loopt het gras in
mijn nieuwe jurk rond en ik zit op de bank
van beton als een van de vijf voor de
kapsalon de eerste is gek de tweede heeft
koeienogen de derde is vals de vierde en
de vijfde dat ben ik want onder mij ligt
een plas daarin zie ik mezelf en ik trek
een grimas anders kan een van de twee die
ik ben de bontmuts op het hoofd van de
ander niet eens onderscheiden van de dode
vogel in de plas

***

 

 

  

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Letterlik, tóé onder boeke …

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d