Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
7 September 2012

Desmond Painter. Hoekom blaf die honde by die hekke van paradise?

Breyten Breytenbach
Breyten Breytenbach

Breyten Breytenbach blaf, soos ons weet, meestal van buite, maar verlede naweek het hy by die M&G Literary Festival in Johannesburg opgetree. Ek weet nie of hy geblaf, geknor of getjank het nie — al drie hierdie reaksies sou sin gemaak het in hierdie woordlustige, moordlustige, trigger happy land. Ek weet wel hy het sy gedig ‘This is a season’ voorgelees, en dat jy dit vanoggend op die M&G se webblad daarna kan luister.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Louis Esterhuizen. ‘n Jubeling vir Lucebert
Desmond Painter. Ek is stadigaan besig om vir Breyten Breytenbach in te haal… →

4e gedagtes oor “Desmond Painter. Hoekom blaf die honde by die hekke van paradise?”

  1. Johann de Lange says:
    7 September 2012 at 16:59

    Dit dring uiteindelik deur op watter vasteland ons boer. Ons sou só kon doen met Blum vandag.

    Reply
  2. Buiteblaf Breytenbach says:
    7 September 2012 at 13:52

    Neville was ‘n goeie en opregte mens – ‘n ware internasionalis, ‘n ware sosialis. Kortom, ‘n profeet wat veel meer erkenning in sy eie land verdien het.
    Wat die rondloperhondskap aangaan, mens word ook maar lelik hardhorend en stiksienig agter die eie mure. Maar troos jou aan Oom Sampie se gevleuelde woorde: “It is undone for the Afrikaner to be the overdog.”
    Die gedig staan in Windcatcher (deur Harcourt gepubliseer) en dit wil mos nou vir my lyk asof dit nie in Afrikaans bestaan nie. Njarrr…

    Reply
  3. Desmond Painter says:
    7 September 2012 at 13:24

    Wanneer die ou waghonde, soos Neville Alexander, begin sterf, is dit dalk tog nodig dat die rondloperhonde nie ophou blaf nie! (Al lei dit soms tot konsternasie en irritasie in die buurt.)

    Terloops, ek wou kyk of ek die teks van “this is the season” op die internet kon opspoor, toe kom ek af op ‘n artikel wat ene Neil Lazarus oor A Season in Paradise geskryf het. Met hierdie motto: “For a man who no longer has a homeland, writing becomes a place to live.” — Adorno

    Reply
  4. Buiteblaf Breytenbach says:
    7 September 2012 at 12:51

    Desmond: My blaf was maar redelik gedemp – langsamerhand kom ek agter dis aanmatigend om op julle werf te kom grom of bolle los. Twee interessante reaksies van mense in die gehoor en albei wou hoor wat nie gesê is nie. Die een: julle digters is verantwoordelik vir die vernietiging van ons (vorige) veiligheid en sekerhede en nou ons gemeenskaplik in die bolle getrap het is julle se bekke tjoepstil. Twee: dis goed en wel om op die vlak van die ‘universele’ of ‘globale’ te bly maar wat sê dit vir ons? Waar is die lokale toepassing?
    Oswald Mtshali het ‘n pleidooi gelewer vir moedertaalgebruik. Ek het darem ook ‘n gedig in Afrikaans voorgelees. Die een waarna jy verwys heet eintlik “this is the season” (M&G het die hond aan die stert beet) en is deel van ‘n Meksikaanse reeks.
    Groete
    Bitterbrak

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d