Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
22 June 2013

Desmond Painter. Kopskote: PEN Afrikaans se nuwe blogruimte

Besoek gerus PEN Afrikaans se nuwe blogruimte, Kopskote. Dit word tans deur my en Sonja Loots behartig, en ons hoop om dit ‘n lewendige ruimte te maak waar kwessies rondom letterkunde, menseregte en politiek bespreek sal word. Vir die wat nog nie weet nie, PEN Afrikaans is ‘n lid van PEN Internasionaal, en ons missie word soos volg uiteengesit:

 

  • Om ’n sentrum te vestig en in stand te hou vir Afrikaanse skrywers wêreldwyd.
  • Om vir Afrikaans en sy woordkunstenaars ’n vaste en gerespekteerde plek in die internasionale skrywersgemeenskap – soos  verteenwoordig deur  PEN International – te verwerf.
  • Om die belange van Afrikaans en spesifiek Afrikaanse publikasies te dien.
  • Om Afrikaanssprekendes orals in die wêreld, veral ook in Namibië, aan te moedig om deel te hê aan ons strewe.
  • Om ons op waardige wyse te beywer vir ’n vaste plek vir Afrikaans in Suid-Afrika.
  • Om die belange van woordkunstenaars te dien ten opsigte van wetgewing, kopiereg, en outeursregte; spesifiek om  stelling in te neem teen alle vorme van sensuur.
  • Om geletterheid, belangstelling in  die Afrikaanse boek en kreatiewe gebruik van Afrikaans op alle vlakke van die gemeenskap te bevorder.
  • Om mee te werk aan verwante  inisiatiewe, insluitend noue samewerking en gedeelde projekte met South African PEN.

 

Sonja Loots (PEN Afrikaans se voorsitter) stel dit ook baie goed in haar eerste bydrae tot Kopskote:

“Een van die dinge wat ons met PEN Afrikaans probeer regkry, is om in Afrikaans aktivisties te wees sonder om noodwendig uitsluitlik oor Afrikaans aktivisties te wees.

Indien die gety in Suid-Afrika eendag sou draai teen die reg om as skrywers, digters en joernaliste onbelemmerd te skryf en te dink wat ons wil, sou ons hoop op internasionale steun en intervensie.

Daarom spreek dit vanself dat ons ook die belange van skrywers, joernaliste en uitgewers elders ter wêreld op die hart dra. in daardie opsig is wat vandag in Turkye gebeur, van belang vir almal wat sterk voel oor die reg op menings- en mediavryheid.”

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← PEN Afrikaans doen oproep ter ondersteuning van Ope Brief aan Sjinese regering
PEN Internasionaal. Verklaring oor digitale vryheid →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Jacques Boshoff. Ontoereikend
  • Sharon Goliath. Here Hoe Groot Is U
  • Ruan Fourie. kindness is modern magic
  • Cobus Kruger. Deepfakes

Nuutste bydraes

  • Daniel Hugo. Rust-mijn-ziel: Digters gedenk Aucamp
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Elisma van Zyl. My Magnificat
  • Johann Lodewyk Marais. Windhoek se “onvolmaakte” kunswerk
  • Resensie: “waar daar eens ’n see was” (Jennifer Pape)

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Rus in vrede Tony Ullyatt10 December 2025

    Voorwaar droewe nuus. As letterkundedosent, digter en poësievertaler ‘n uitmunter gewees.

  2. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  3. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  4. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  5. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d