Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
31 August 2013

Desmond Painter. Oor vaders en digters, geboorte en dood

Seamus Heaney

My en Claire se dogtertjie, Hania, is gisteroggend gebore, dus was my gedagtes by nuwe lewe eerder as die dood. Dit was nogtans hartseer om te lees dat Seamus Heaney op dieselfde pragtige oggend oorlede is.

Tydens my jare by die Rhodes Universiteit, iewers in die vroeë 2000s, het Heaney ʼn eredoktorsgraad daar ontvang. Hy het ʼn mooi openbare lesing oor ‘The Guttural Muse’ gelewer en sy gedigte aangrypend by kerslig voorgelees in die katedraal.

Wat my egter sal bybly is ʼn kort ontmoeting met Heaney, bemiddel deur plaaslike digter en Engelsdosent, Dan Wylie. Ek kan nie veel van die gesprek onthou nie, behalwe dat Heaney vriendelik en toeganklik was, en dat hy, toe hy verneem dat ek en my vriendin Afrikaans is, gesê het: ‘Ah, your own guttaral muse…’

Wanneer Hania veilig tuis is sal ek vir haar hierdie gedig van Heaney lees:

*

Follower – Seamus Heaney

My father worked with a horse-plough,
His shoulders globed like a full sail strung
Between the shafts and the furrow.
The horse strained at his clicking tongue.

An expert. He would set the wing
And fit the bright steel-pointed sock.
The sod rolled over without breaking.
At the headrig, with a single pluck

Of reins, the sweating team turned round
And back into the land. His eye
Narrowed and angled at the ground,
Mapping the furrow exactly.

I stumbled in his hob-nailed wake,
Fell sometimes on the polished sod;
Sometimes he rode me on his back
Dipping and rising to his plod.

I wanted to grow up and plough,
To close one eye, stiffen my arm.
All I ever did was follow
In his broad shadow round the farm.

I was a nuisance, tripping, falling,
Yapping always. But today
It is my father who keeps stumbling
Behind me, and will not go away.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Pieter Odendaal. Stof en ander onsigbare wêrelde
Nini Bennett. Presidente en hulle poësie →

5e gedagtes oor “Desmond Painter. Oor vaders en digters, geboorte en dood”

  1. Gerhard Bothma says:
    5 September 2013 at 19:19

    Hi Desmond

    Baie geluk aan jou en Claire. Hania, wat ‘n pragtige naam.

    Reply
  2. Johann Lodewyk Marais says:
    5 September 2013 at 08:59

    Baie geluk, Desmond en Claire.

    Reply
  3. Desmond Painter says:
    2 September 2013 at 20:17

    Baie dankie Marlise en Leon! Ja Leon, ek verstaan wat jy bedoel…

    Reply
  4. Leon Retief says:
    2 September 2013 at 17:27

    Veels geluk Desmond! Onthou net hierdie: as jy ‘n seun het dan moet jy jouself net oor hom bekommer, maar as jy ‘n dogter het moet jy jouself oor al die seuns in die buurt bekommer. Dogters is wonnerlike kinders, pa se kinders, ek mis dit nie eers dat ons nie ‘n seun het nie.

    Reply
  5. carina van der walt says:
    31 August 2013 at 19:05

    Baie Geluk met die dogter, Desmond! Ek hoop dat sy julle nog baie vreugde gaan bring, maar dat die tyd nie so vinnig verbygaan soos wat Annie MG Schmidt skryf in:

    Op een mooie Pinsterdag

    Op een mooie Pinksterdag
    Als het even kon
    Liep ik met mijn dochter aan het handje in het parrekie te kuieren in de zon
    Gingen madeliefjes plukken
    Eendjes voeren
    Eindeloos
    Kijk nou toch, je jurk wordt nat
    Je handjes vuil
    En papa boos

    Vader was een mooie held
    Vader was de baas
    Vader was een duidelijke mengeling van Onze Lieve Heer en Sinterklaas
    Ben je bang voor ‘t hondje
    Hondje bijt niet
    Papa zegt dat ie niet bijt
    Op een mooie Pinksterdag
    Met de kleine meid

    Als het kindje groter wordt
    Roossie in de knop
    Zou je tegen alle jongens willen zeggen: handen thuis en lazer op
    Hebbu dat nou ook meneer?
    Jawel, meneer
    Precies als iedereen
    Op een mooie Pinksterdag
    Laat ze je alleen

    Morgen kan ze zwanger zijn
    ‘t Kan ook nog vandaag
    ‘t Kan van de behanger zijn of van een Franse zanger zijn
    of iemand uit Den Haag
    Vader kan gaan smeken
    En gaan preken
    Tot hij purper ziet
    Vader zegt: pas op, m’n kind
    Dat hondje bijt
    Ze luistert niet

    Vader is een hypocriet
    Vader is een nul
    Vader is er enkel en alleen maar voor de centen en de rest is flauwekul
    Ik wou dat ik nog één keer
    Met mijn dochter
    Aan het handje lopen kon
    Op een mooie Pinksterdag
    Samen in de zon

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d