15 July 2014 Breyten Breytenbach. die lykdig die lykdig jy kom in die spieël van gesig tot aangesig met Marilyn Monroe, Dirk Opperman, Ingrid Versonker onder rimpels lig… en kwas weer vryvingerversigtig die rou woorde aan die lippe (c) Breyten Breytenbach / 2014 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…