Die 2017 Ingrid Jonker-Prys vir Afrikaanse Poësie
DIE 2017 INGRID JONKER-PRYS VIR AFRIKAANSE POËSIE
Stuur asseblief drie eksemplare van enige Afrikaanse debuut-digbundel wat in die jare 2015 en 2016 verskyn het en volgens die reglement* vir vanjaar se Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie in aanmerking kom, vir beoordeling na:
Die Ingrid Jonker Prys-komitee
Posbus 657
STELLENBOSCH
7599
Die sluitingsdatum vir voorleggings is 30 Junie 2017. Die kortlys sal teen 15 Augustus bekend gemaak word en die wenner sal op 1 September aangekondig word.
Ronel de Goede, Sameroeper van die Ingrid Jonkerprys-komitee
* Vir die reglement, sien: https://versindaba.co.za/2011/03/23/die-ingrid-jonker-prys/