Bladstilte
Hand van mij, laat mij niet los.
Blad dat afhangt van zijn tak
en meebuigt met de wind. Nerven
vol pigment. De tijd morst op het oppervlak.
Veeg de nog natte haren uit het gezicht
van het licht en bedek mij met schaamte.
Je bent zo vaak beschreven. Schaduw
mijn voorhoofd als ik in de zon kijk
en mijn donkerte zich langzaam oplost
als je naar haar reikt. Vorm die afhangt
van een vorm. Niets zijn, hand van mij,
dan bladstilte in een bos. De ingehouden
schreeuw van de boom voor hij ontworteld
wordt. Nauwelijks geluid van het wuiven.
Hand van mij, laat mij niet los.
© Paul Demets
Plattelandsgedicht XXXII
Voor Waerbeke vzw in Waarbeke (Geraardsbergen),
voor de Dag van de stilte..
En vooral voor de stilte zelf.
Ik houd van de poëzie van Rilke, Kornelia. En dus van zijn gedicht ‘Herbst’. Mooie associatie, dank je! Maar Rilkes gedicht heeft een religieus perspectief, het mijne niet, denk ik.
Met dank vir julle positiewe reaksies. Ek volg al jare hierdie weblog, terwyl ek nou in die VSA bly. Nederlands is my moedertaal, maar ek daar vandaan getrek in 1989 en het ook verskeie jare in SA verbly ( die laaste periode in Bloemfontein, 2012-2015) en ‘n MA in Afrikaans gedoen by prof van Coller. Die digkuns is vir my ‘n lieflike besigheid wat ek nou in Engels probeer. Marlise, ek kan nou maar dankie sê vir die interessante artikels wat jy plaas! Tydens my ondersoek (vergelyking van Louis Krüger’s ‘Wederkoms(t)’ in NL en AF) het jy twee geplaas oor engele wat my gehelp het. Paul, die boek ‘Wederkoms’ het as motto die gedig ‘Herbst’ van Rainer Maria Rilke. Het dit dalk in jou hoof rondgespook terwyl jy skeppende werk gemaak het? Lekker om van julle te hoor, en dankie vir ‘n moontlikheid om op te warm tot Afrikaans op ‘n koue sondagmiddag (-19C). Goed gaan, Kornelia
Dank voor de mooie vertaling, Kornelia, die de stilte anders doet klinken.
Dankie, Kornelia! Ek hou daarvan. Hopelik volg daar nog so paar vertalings, want interessant genoeg sal elkeen anders vertaal, ander woordkeuses maak, selfs reëls omdig.
Bladstil
Hand van my, laat my nie los nie.
Blad wat afhang van die tak
en meegee met die wind. Nerwe
vol verfstof. Die tyd mors op die oppervlak.
Vee die hare wat nog nat is uit die gesig
van die lig en bedek my met skaamte.
Jy is so menigmaal beskrywe. Skaduwee
my voorhoof as ek in die son opkyk
en my donkerte langsaam aan oplos
as jy na haar reik. Vorm die afhang
van ‘n vorm. Niks wees, hand van my,
dan bladstil te hang in ‘n bos. Die ingehoue
skreeu van die boom voordat hy ontwortel
word. Nouliks geluid van die wuiwings.
Hand van my, laat my nie los nie.
‘n Lieflike vers wat my aangegryp het. Kan iemand dit dalk in Afrikaans vir ons vertaal?