Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
18 December 2019

Dit sou ‘n goeie grap gewees het as Ghalib die enigste goeie digter was (Nachoem Wijnberg)

Vertaal deur Daniel Hugo

 

Dit sou ‘n goeie grap gewees het as Ghalib die enigste goeie digter was

Hy het nie ’n enkele dag in sy lewe ’n gebed opgesê nie, moet hy daarmee begin noudat hy nie meer kan praat nie,

soveel keer per dag ’n gebaar maak asof hy ’n gebed wil opsê?

 

Dit is Ghalib wat vir sy vriende sê hulle moenie ophou

om vir hom hul gedigte te gee dat hy dit kan verbeter nie.

 

Nie omdat hy poësie liefhet nie, waar kom hulle aan dié onsin,

maar soos ’n vrou wat haar man verdedig met wie sy haar hele lewe getroud was.

 

Ek ken ’n geheim wat ek vir al my vriende wil vertel,

aan die gedigte wat jy vir my gestuur het, kan ek sien dat dit nie die eerste is wat jy geskryf het nie; jy verwag ook niks van my nie.

 

Gee my ’n gedig en die volgende dag gee ek dit verbeter terug, behalwe as ek dit verloor het,

as my hande niks meer kan vashou nie, moet jy my niks meer gee nie.

 

As ek nie meer daar is nie, die bebloede vlag waarvoor ek my lewe gegee het, dit kan hulle vir jou gee,

daar is talle goeie digters maar ek gaan liewer eers in wanneer dit Ghalib se beurt is.

 

 

Het zou een goede grap zijn als Ghalib de enige goede dichter was (Nachoem Wijnberg)

Hij heeft geen dag van zijn leven een gebed uitgesproken, moet hij beginnen nu hij niet meer kan spreken,

zoveel keer per dag een gebaar te maken alsof hij een gebed zou willen uitspreken?

 

Dat is Ghalib die zijn vrienden zegt dat zij niet moeten ophouden

hem hun gedichten te geven om ze te verbeteren.

 

Niet omdat hij poëzie liefheeft, waar halen ze die onzin vandaan,

maar als een vrouw die de man verdedigt met wie zij haar hele leven getrouwd geweest is.

 

Ik weet een geheim dat ik al mijn vrienden wil vertellen,

aan de gedichten die je mij gestuurd hebt kan ik zien dat het niet de eerste zijn die je hebt geschreven, en je vraagt ook nergens om.

 

Geef mij een gedicht en de volgende dag geef ik het verbeterd terug, behalve als ik het kwijtgeraakt ben,

als mijn handen niets meer kunnen vasthouden moet je mij niets meer geven.

 

Als ik er niet meer ben, de bebloede vlag waarvoor ik mijn leven gaf, die mogen ze aan je geven,

er zijn veel goede dichters maar ik kom liever pas binnen als Ghalib aan de beurt is.

 

 

(uit: Divan van Ghalib, 2009)

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nini Bennett. ’n Polifoniese simfonie van stemme
Binnekort op die rakke: Johann de Lange 60 – ‘n Huldiging →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d