Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
24 April 202023 April 2020

N.P. van Wyk Louw 50. Die beiteltjie (Voorlesing deur N.P. van Wyk Louw)

 

 

 

Hier kan geluister word na ’n voorlesing deur Van Wyk Louw self van sy wydbekende gedig “Die beiteltjie”. Die opname het saam met selfvoorlesings van 29 ander gedigte van hom verskyn op ’n laserskyf getiteld N.P. van Wyk Louw – gedigte. Geen inligting word op die CD-omslag of die CD verskaf aangaande ’n samesteller of uitgewer daarvan nie. Op die CD verskyn wel die volgende kode: K5F05F1085312. Waarskynlik is die album met voorlesings saamgestel uit klankopnames in die SAUK-argief.

 

Klik hier om die voorlesing te hoor.

https://versindaba.co.za/wp-content/uploads/2020/03/Van-Wyk-Louw-2020-Beiteltjie-Selfvoorlesing.m4a

 

 

“Die beiteltjie” het in 1954 in Louw se bundel “Nuwe verse” verskyn. ’n Toonsetting daarvan, deur Herman van den Berg en wat opgeneem is sy 2002-album “Proe die aarde”, is op YouTube te beluister by die volgende skakel: https://www.youtube.com/watch?v=sv7BCqxtnvU

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← N.P. van Wyk Louw 50. Hans du Plessis
N.P. van Wyk Louw 50. Johan Myburg →

4e gedagtes oor “N.P. van Wyk Louw 50. Die beiteltjie (Voorlesing deur N.P. van Wyk Louw)”

  1. Waldemar Gouws says:
    24 April 2020 at 22:26

    Baie dankie aan die Afrikaanse Samaritaan vir die beskikbaarstelling van die voorlesing. (Die sg. “klankgreep” het so ‘n greep)!

    Reply
  2. René Bohnen says:
    24 April 2020 at 16:25

    Jannie Moolman inderdaad manjifiek. Herman van den Berg se vertolking van sy eie toonsetting, is ook lekker om na te luister, hy gee NP van Wyk Louw so ‘n effense Brel geur, dink ek. https://www.youtube.com/watch?v=sv7BCqxtnvU

    Reply
  3. Daniel Hugo says:
    24 April 2020 at 13:04

    ‘n Manjifieke vertolking (Jannie Moolman) van ‘n lieflike toonsetting (Herman van den Berg) van ‘n onsterflike gedig (NPvWL).

    Reply
  4. Bernard Odendaal says:
    24 April 2020 at 11:24

    ‘n Vertolking (video van ‘n ateljeeopname) deur Jannie Moolman van Herman van den Berg se toonsetting, kan gesien word by
    https://www.youtube.com/watch?v=FCNAfQPRlA0.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d