Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
13 June 2020

Nuwe Bundel. Jacobus van der Riet: Die heimlike heiligdom

Jacobus van der Riet

Die heimlike heiligdom

Omslag

Soos sy debuutbundel, Die heimlike heiligdom, in 2012 uitgegee deur Protea Boekhuis, bevat Die heimlike heiligdom ’n vyftigtal bepeinsende sonnette oor heiliges wat deur die Oos-Ortodokse kerk gekanoniseer is, sowel as bykomende biografiese aantekeninge wat inligting oor die meer onbekende heiliges verskaf. Hierdie publikasie sluit wat inhoud en vorm betref dus nouliks aan by Die onsienlike son, en die twee bundels kan dus gesien word as ’n eenheid wat saam klem plaas op ritualistiese en meditatiewe gemeenskap met heiliges. Hierdie is diep besinnende, maar ook toeganklike verse wat die leser uitnooi om sy of haar geloofswêreld te verbreed.

Vir liefhebbers van religieuse poësie, soos bv. die werk van Sheila Cussons. Die bundel kan ook vir meditatiewe en besinnende doeleindes gebruik word.

Oor die outeur

Jacobus van der Riet is ’n geordende priester in die Griekse Ortodokse kerk. Hy is in Stellenbosch gebore waar hy ook skoolgegaan en studeer het. Hy het grade in Teologie en Klassieke Tale en ’n Ph.D. by Wits oor die digkuns van Horatius, Catallus en Tibullus. Hy kombineer tans die Ortodokse priesterskap in die bisdom van Johannesburg en Pretoria met werk as bibliotekaris in Johannesburg.

Protea Boekhuis 2020. PRYS: R200.00. FORMAAT: Sagteband 137 x 213 mm, ISBN (gedrukte boek): 978-1-4853-1022-8.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Jacobus van der Riet. Die H. Abba Josef (4de eeu n.C.)
Nuwe bundel. Jolyn Phillips: Bientang →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Amanda de Meillon. Karookind
  • Nini Bennett-Moll in gesprek met Joan Hambidge
  • Anzé Bezuidenhout. Winterasem
  • Joan Hambidge en Dietloff van der Berg in gesprek oor “Apofatiese lens”
  • Driekie Grobler. verbeur

Nuutste kommentaar

  1. Amanda Ahave De Meillon on Anzé Bezuidenhout. Winterasem7 October 2026

    Woorde wat met my siel praat

  2. Joan Hambidge on Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose6 October 2026

    Verruklik is hierdie teks. Uitsonderlik en aangrypend.

  3. Amanda Ahave De Meillon on Anzé Bezuidenhout. Grendels6 October 2026

    Perfek neergepen. Woorde wat krag dra! Puik

  4. Sandri on Pierce van Tonder. Drumpel6 October 2026

    Puik

  5. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. Drumpel5 October 2026

    Puik gedoen Pierce!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d