Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
31 July 20202 August 2020

Nuwe bundel. Jolyn Phillips: Bientang

Jolyn Phillips

Bientang

Omslag

Van Bientang het net die naam van ‘n restaurant in Hermanus oorgebly: Bientang’s Cave, asook ‘n weggooi-opmerking: die laaste Strandloper. Uit hierdie gegewens sny die digter se verbeelding spoor in ‘n kontra-epos. Wie was Bientang? Te midde van historiese geskrifte, kontemporêre angste en oorlewerings verskyn buitelyne om haar vir oomblikke binne bereik te bring. Die toonaard van die bundel is egter verlies oor ‘n verlede wat geen spoor laat in die opgeskryfde geskiedenisse van die land nie.

Human & Rousseau 2020.Prys: R 220,00. Formaat: Sagteband, 64pp. ISBN: 9780798180948.

 

 

 

Oor die outeur

Jolyn Phillips is gebore en getoë in Blompark, Gansbaai. Haar debuutkortverhaalbundel, Tjieng Tjang Tjerries and other stories, verskyn in 2016 en haar eerste digbundel, Radbraak, in 2017. Haar werk is telkemale bekroon. Jolyn is tans besig met haar doktorale tesis aan UWK. Sy doseer Afrikaans aan UJ en is ook ‘n sanger van formaat.

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nuwe Bundel. Jacobus van der Riet: Die heimlike heiligdom
Nuwe bundel. Johann Lodewyk Marais: Ondertussen →

2e gedagtes oor “Nuwe bundel. Jolyn Phillips: Bientang”

  1. Versindaba says:
    3 August 2020 at 10:39

    Jan, ek het die assistent gevra om dit reg te maak en dit is nou gedoen. Ons besef wel dat dit twee verskillende digters is en vra nederig om verskoning vir die fout. Verskoning is ook by die digter aangeteken.

    Reply
  2. Karen de Wet says:
    31 July 2020 at 13:51

    Jolyn Phillips se bundel is Bientang. Lynthia Julius se bundel is Uit die kroes.
    Iets het hier oorkruis geloop.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Amanda de Meillon. Karookind
  • Nini Bennett-Moll in gesprek met Joan Hambidge
  • Anzé Bezuidenhout. Winterasem
  • Joan Hambidge en Dietloff van der Berg in gesprek oor “Apofatiese lens”
  • Driekie Grobler. verbeur

Nuutste kommentaar

  1. Amanda Ahave De Meillon on Anzé Bezuidenhout. Winterasem7 October 2026

    Woorde wat met my siel praat

  2. Joan Hambidge on Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose6 October 2026

    Verruklik is hierdie teks. Uitsonderlik en aangrypend.

  3. Amanda Ahave De Meillon on Anzé Bezuidenhout. Grendels6 October 2026

    Perfek neergepen. Woorde wat krag dra! Puik

  4. Sandri on Pierce van Tonder. Drumpel6 October 2026

    Puik

  5. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. Drumpel5 October 2026

    Puik gedoen Pierce!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d