Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
7 July 20206 July 2020

e.e. cummings. Vertaling in Afrikaans

 

e.e. cummings. Vertaling uit Engels in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer

 

 

 

 

as freedom is a breakfastfood

or truth can live with right and wrong

or molehills are from mountains made

—long enough and just so long

will being pay the rent of seem

and genius please the talentgang

and water most encourage flame

 

as hatracks into peachtrees grow

or hopes dance best on bald men’s hair

and every finger is a toe

and any courage is a fear

—long enough and just so long

will the impure think all things pure

and hornets wail by children stung

 

or as the seeing are the blind

and robins never welcome spring

nor flatfolk prove their world is round

nor dingsters die at break of dong

and common’s rare and millstones float

—long enough and just so long

tomorrow will not be too late

 

 

worms are the words but joy’s the voice

down shall go which and up come who

breasts will be breasts thighs will be thighs

deeds cannot dream what dreams can do

—time is a tree(this life one leaf)

but love is the sky and i am for you

just so long and long enough

 

 

Kopiereg 1926, 1954, 1991 deur die Trustees van die E.E. Cummings Trust.

Bron: Complete Poems 1904-1962 ( Liveright Publishing Corporation, 1994 )

 

netsoos vryheid ʼn ontbytkos is

of waarheid reg en verkeerd kan verdra

of molshope gemaak kan word van berge

–lank genoeg en net só lank

sal syn die huur betaal van skyn

en genialiteit die talentboewe tevrede stel

en water ʼn aller-aanwakkerende vuur

 

netsoos kapstokke die perskebome in groei

of verwagtings beste dans op blesman-se-kop

en elke vinger is ʼn toon

en enige dapperheid ʼn vrees

–lank genoeg en net só lank

sal onedeles alle dinge dunk as rein

en perdebye tjank van kinder-steke

 

of soos die besiendes die blindes is

en rooiborsies lente nooit verwelkom nie

of die platmense nie kon bewys hulle aarde rond is nie

of die pleitmense nie sterf in beier-breek se gloed nie

en burgers s’n seldsaam  en meulstene dryf

–lank genoeg en net só lank

sal môre nie te laat wees nie

 

wurms is die woorde maar vreugde die stem

wat (welke) af sal gaan en wie kom op

ʼn boesem bly ʼn boesem en ʼn dy bly ʼn dy

dade kan nie droom wat drome kan doen nie

–tyd is ʼn boom (dié lewe een blaar)

maar liefde is die lug en ek is vir jou

net só lank en lank genoeg

 

 

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

e.e. cummings. Vertaling in Afrikaans →

1e kommentaar op “e.e. cummings. Vertaling in Afrikaans”

  1. John McDowell says:
    8 July 2020 at 11:46

    Daar is nog ‘n ander moontlike vertaling vir laaste Cummings-reel (gebaseer op die Engelse uitdrukking, “so long”, dikwels gebruik by kortstondige afskeid):

    net totsiens en lank genoeg

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d