Federico García Lorca. Vertaling uit Engels in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer
Ballade van maan maan
Maan kom (na) (die) maak-na
in haar nardus-onderrok
en die knapie kyk en kyk
die knapie kyk na die Maan
In die onrustige windjie
lig Maan haar arms en
ontbloot – louter en wulps –
haar verslaande-blik borste
Vlug Maan vlug-vlug Maan
wanneer die swartogies kom,
wit ringe en halsnoere wit,
sal hulle uit jou hart uit klop
Sal jy my laat dans knapie –
wanneer die swartogies kom
sal hul jou op die aambeeld vind
met jou ogies gebot – toe –
Vlug Maan vlug Maan Maan
ek hoor die perde se galop
Los my knapie! Dwaal nie
op my styselagtige wit baan
Die ruiters het klinkend gekom
die dromme van die vlaktes
Die knapie by die smidswinkel
met ogies bot toe
Deur die olyfboorde
in brons, en drome in
kom die swartogies nou aan
hulle kapsels ry hoog
hulle ooglede hang laag
Hoe sing die nag(se)reier
hoe sing dit in die boom
Maan deurkruis die hemel
met knapie aan hand
By die (smid)(versin)-sel
huil die swartogies, skree dan,
en die wind kyk en kyk
die wind waak oor die Maan
Moon came to the forge
in her petticoat of nard
The boy looks and looks
the boy looks at the Moon
In the turbulent air
Moon lifts up her arms
showing – pure and sexy –
her beaten-tin breasts
Run Moon run Moon Moon
If the gypsies came
white rings and white necklaces
they would beat from your heart
Boy will you let me dance –
when the gypsies come
they’ll find you on the anvil
with your little eyes shut
Run Moon run Moon Moon
I hear the horses’ hoofs
Leave me boy! Don’t walk
on my lane of white starch
The horseman came beating
the drums of the plains
The boy at the forge
has little eyes shut
Through the olive grooves
in bronze and in dreams
here the gypsies come
their heads riding high
their eyelids hanging low
How the night heron sings
how it sings in the tree
Moon crosses the sky
with a boy by the hand
At the forge the gypsies
cry and then scream
The wind watches watches
the wind watches the Moon
Gepubliseer in Spaans in Romancero gitano, 1928. In Afrikaans vertaal uit die Engelse vertaling van Sarah Arvio soos verskyn op die Poetry Foundation-webruimte.
