21 August 2020 Ons huldig die nagedagtenis van Gisela Ullyatt (1977 – 2020) Die digter Gisela Ullyatt het vanoggend haar stryd teen kanker verloor. Sy het onlangs gedebuteer met die bundel “Die waarheid oor duiwe”. Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…
Ai! Hoe hartseer. Ek het so gehoop om haar nog eendag in die vlees te ontmoet. Mag haar gees hoog vlieg. Reply
Wat n groot hartseer. Wat n kosbare nalatenskap.
Ai! Hoe hartseer. Ek het so gehoop om haar nog eendag in die vlees te ontmoet. Mag haar gees hoog vlieg.
Ai, dis ‘n groot verlies!