Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
18 November 20203 February 2021

Bob Dylan. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba prys vir vertaalde gedigte (6)

 

Bob Dylan. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws.

 

Die unie se son sak

 

Ja, my skoene, dit kom van Singapoer

My flitslig is van Taiwan

My tafeldoek is van Maleisië

Die gespe van my belt is van die Amasone

Weet jy, hierdie hemp wat ek aanhet kom van die Filippyne

En die kar wat ek bestuur is ‘n Chevrolet

Dis aanmekaargesit daar onder in Argentinië

Deur ‘n ou wat dertig sent ‘n dag verdien

 

Ja, die unie se son sak

En wat in die VSA gemaak is

Was regtig ‘n goeie idee

Totdat gulsigheid in die pad gekom het

 

Ja, hierdie syrok is van Hongkong

En die pêrels is van Japan

Ja, die hond se nekband is uit Indië

En die blompot is van Pakistan

Op al die meubels staan: “Made in Brazil”

Waar ‘n vrou wraggies soos ‘n slaaf gewerk het

Om dertig sent ‘n dag huis toe te neem vir ‘n gesin van twaalf

Jy weet, dis baie geld vir haar

 

Ja, die unie se son sak

En wat in die VSA gemaak is

Was regtig ‘n goeie idee

Totdat gulsigheid in die pad gekom het

 

Ja, jy weet, baie mense kla nou dat daar nie werk is nie

Ek sê: “Waarvoor sê jy so

As niks wat jy het in die VS gemaak is nie?”

Hulle maak mos niks meer hier nie

Jy weet, kapitalisme is bo die wet

Dit klink só: “Dit tel nie, tensy dit verkoop”

As dit te veel kos om ‘n ding hier tuis te bou

Bou jy dit net goedkoper iewers anders

 

Ja, die unie se son sak

En wat in die VSA gemaak is

Was regtig ‘n goeie idee

Totdat gulsigheid in die pad gekom het

 

Ja, die werk wat jy gehad het

Het hulle vir iemand onder in El Salvador gegee

Die vakbonde is groot besigheid, ou maat

En hulle is op pad uit soos ‘n dinosourus

Hulle het lank kos gekweek in Kansas

Nou wil hulle dit op die maan plant en rou eet

Ek sien nog die dag kom dat selfs jou huistuintjie

Teen die wet gaan wees

 

Ja, die unie se son sak

En wat in die VSA gemaak is

Was regtig ‘n goeie idee

Totdat gulsigheid in die pad gekom het

 

Demokrasie regeer nie die wêreld nie

Kry dit maar in jou kop

Hierdie wêreld word deur geweld regeer

Maar ek dink dis dalk beter om dit nie hardop te sê nie

Van Broadway tot by die Melkweg

Is beslis ‘n yslike gebied

En ‘n man sal doen wat hy moet doen

As daar ‘n honger mond is wat gevoed moet word

 

Ja, die unie se son sak

En wat in die VSA gemaak is

Was regtig ‘n goeie idee

Totdat gulsigheid in die pad gekom het

 

***

 

Union Sundown

Bob Dylan

 

Well, my shoes, they come from Singapore

My flashlight’s from Taiwan

My tablecloth’s from Malaysia

My belt buckle’s from the Amazon

You know, this shirt I wear comes from the Phillipines

And the car I drive is a Chevrolet

It was put together down in Argentina

By a guy makin’ thirty cents a day

 

Well, it’s sundown on the union

And what’s made in the U.S.A.

Sure was a good idea

‘Til greed got in the way

 

Well, this silk dress is from Hong Kong

And the pearls are from Japan

Well, the dog collar’s from India

And the flower pot’s from Pakistan

All the furniture, it says, “Made in Brazil”

Where a woman, she slaved for sure

Bringin’ home thirty cents a day to a family of twelve

You know, that’s a lot of money to her

 

Well, it’s sundown on the union

And what’s made in the U.S.A.

Sure was a good idea

‘Til greed got in the way

 

Well, you know, lots of people complainin’ that there is no work

I say, “Why you say that for

When nothin’ you got is U.S.-made?”

They don’t make nothin’ here no more

You know, capitalism is above the law

It say, “It don’t count ‘less it sells”

When it costs too much to build it at home

You just build it cheaper someplace else

 

Well, it’s sundown on the union

And what’s made in the U.S.A.

Sure was a good idea

‘Til greed got in the way

 

Well, the job that you used to have

They gave it to somebody down in El Salvador

The unions are big business, friend

And they’re goin’ out like a dinosaur

They used to grow food in Kansas

Now they want to grow it on the moon and eat it raw

I can see the day coming when even your home garden

Is gonna be against the law

 

Well, it’s sundown on the union

And what’s made in the U.S.A.

Sure was a good idea

‘Til greed got in the way

 

Democracy don’t rule the world

You’d better get that in your head

This world is ruled by violence

But I guess that’s better left unsaid

From Broadway to the Milky Way

That’s a lot of territory indeed

And a man’s gonna do what he has to do

When he’s got a hungry mouth to feed

 

Well, it’s sundown on the union

And what’s made in the U.S.A.

Sure was a good idea

‘Til greed got in the way

 

Bronverwysing:

Dylan, Bob. 2006. Bob Dylan: Lyrics 1962-2001. London: Simon & Schuster pp.472-473.

“Union Sundown” is ‘n snit op Infidels, die 1983-album van Dylan.

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Moushegh Ishkhan. Vertaling in Afrikaans
Denise Levertov. Vertaling in Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: “om my kastele in Spanje te sloop” (jaco barnard-naudé)
  • Resensie: "wanneer woorde asemhaal" (Maritha Broschk) & "swartland" (Rudolph Willemse)
  • Sonja Loots in gesprek met Alwyn Roux oor "Weerskyn"
  • Resensie: "Kinderlê" deur Lynthia Julius

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Borges, Sheila Cussons en Johann de Lange
  • Persverklaring: Groot poësieprys ter ere van Breyten Breytenbach
  • Gerard Scharn. Portret van van Monika Pon-Su-San door Vladimir Tretchikoff
  • 100 Duitse Bestes: Else Lasker-Schüler (1869-1945)
  • Resensie: “De ontdekking van het eiland: breytenbachiana” (Yves T’Sjoen)

Nuutste kommentaar

  1. Jacobus Swart on Jacobus Swart. Franz Kafka15 May 2025

    Beste mnr. Scharn Ek waardeer u kommentaar. Dankie dat u my werk gelees het.

  2. Dietloff Van der Berg on Resensie: “Feesmaalgang” (Dietloff van der Berg)14 May 2025

    Baie dankie Joan Hambidge vir die fyn lees en die hoog gewaardeerde slotsom.

  3. Gerard Scharn on Jacobus Swart. Franz Kafka14 May 2025

    Beste Jacobus Swart, het leven van Kafka kort maar compleet weergegeven. Tientallen boeken hoeven nu niet meer gelezen te worden.

  4. Ena on Celesté Fritze. Vergetedal8 May 2025

    Mooi, Celeste!

  5. Barbara Steyn on Celesté Fritze. Vergetedal8 May 2025

    Soooo mooi beskryf!!!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d