Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (47)
Die priester Sarumaru. Afrikaanse vertaling uit Kenneth Rexroth se Engelse vertaling van die Japannees. Vert. deur Helize van Vuuren.
LXVIII
Berg-in diep
trappelend op
rooi esdoringblare
hoor ek ‘n hertskreet
van herfssmart.
***
LXVIII
Deep in the mountain,
Trampling the red maple leaves,
I hear the stag cry out
In the sorrow of Autumn.
– Sarumaru, vertaler Kenneth Rexroth
***
Oku yama ni
Momiji fume wake
Naku shika nbo
Koe kiku toki zo
Aki wa kanashiki
– Die Priester Sarumaru