Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
3 December 20205 February 2021

Aleksander Wat. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (36)

 

Aleksander Wat. Afrikaanse vertaling uit Czeslaw Milosz se Engelse vertaling van die Pools. Vert. deur Helize van Vuuren.

 

‘n Fragment uit “Songs of a Wanderer” [“Liedere van ‘n wandelaar”]

 

II

Gewalg met alles wat lewe het ek my teruggetrek in die klip-

wêreld, hier het ek gedink, bevry, sal ek van bó waarneem,

maar sonder trots, die dinge

verstrengeld in chaos. Met die oë van klip, myself ‘n klip tussen klippe, en

sensitief soos hulle,

pulserend na die son se draai. Terugtrekkend in my eie dieptes, klip,

bewegingloos, stil, koud-wordend, teenwoordig in ‘n tanende

aanwesigheid – in die koue

 

aantrekkingskrag van die maan. Soos sand verminder in

‘n uurglas, gelykmatig,

 

Eindeloos, uniform, korrel vir korrel. So sal ek slegs onderhewig

wees aan die ritmes van dag en nag. Maar –

geen dans in hul, geen rondgetol, geen gejaagdheid: net

kluistenaarswet en stilte.

 

Hulle word nie, hul is. Niks meer. Niks

meer, het ek gedink, walgend

 

van alles wat word.

Ek, ’n klip tussen klippe (…)

 

***

 

From: Songs of a Wanderer

 Aleksander Wat, 1962

 

II

Disgusted by everything alive I withdrew into the stone world: here

I thought, liberated, I would observe from above, but

without pride, those things

entangled in chaos. With the eyes of a stone, myself

a stone among stones, and like them sensitive,

pulsating to the turning of the sun. Retreating into

the depth of myself-stone,

motionless, silent; growing cold; present through a waning

of presence – in the cold

attractions of the moon. Like sand diminishing in

an hour-glass, evenly,

Ceaselessly, uniformly, grain by grain. Thus I shall be submitted

Only to the rhythms of day and night. But –

No dance in them, no whirling, no frenzy: only

monastic rule, and silence.

They do not become, they are. Nothing else. Nothing

else, I thought, loathing

all which becomes.

I, a stone among stones (…)

 

Nota: Aleksander Wat (1900-1967) is  in Warschau gebore, waar hy filosofie studeer, en die Poolse Futuristiese Dada-beweging begin het. Van 1932-1939 in Soviët interneringskampe in Pole, die Oekraïene en Kiev. In 1957 vlug hy uit Pole en van Soviët-vervolging. Hy bly tot sy dood in ballingskap in Italië en Frankryk.

 

Bronverwysing:

Wat, Aleksander. 1971. Mediterranean Poems. Edited & translated by Czeslaw Milosz. Ardis/Ann Arbor.

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Aleksander Wat. Vertaling in Afrikaans
Sarumaru. Vertaling in Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d