Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
29 December 20204 February 2021

Elisabeth Eybers. Vertaling in Duits

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (55)

 

 Elisabeth Eybers. Vertaling van Afrikaans in Duits. Vert. deur Robert Schall.

 

 Sonett

 

Nun hab ich dich schon zögernd lieb, so wie

man Unvollendetes scheu lieb gewinnt;

du bist noch nichts als Wunschtraum, Euphorie,

ein Lied, das ungewiss in mir beginnt.

 

Ich kenn dich nicht, kaum, dass ich dich vermute,

doch tiefer noch als meines Herzens Schlag

pulst deine Ungeduld; in einem Blute

so seltsam eins bleiben wir doch apart.

 

Was wird die eitle Liebe später nützen,

wenn ich dich kenne, aber nicht mehr habe,

ich dich nicht mehr vor allem Übel schützen

kann, und langsam alle Zärtlichkeit zerrinnt?

 

Die Qual, die dich entbinden muss, ist nur,

womit die Trennung, und der Schmerz, beginnt.

 

***

 

Sonnet

Elisabeth Eybers

 

Nou het ek jou reeds aarselend lief soos mens

die onvoltooide dinge sku bemin;

jy is nog niks as droom, ekstase, wens,

’n lied wat ek nie duidelik kan versin.

 

Ek ken jou nie en kan jou skaars vermoed

maar dieper as die hamer van my hart

wentel jou ongeduld; ons deel één bloed

en, vreemd verenig, bly ons tog apart.

 

Wat sal dié dwase liefde later baat

as ek jou ken en tog nie langer het,

nie langer kan beskut teen alle kwaad

en alle teerheid langsaamaan verdwyn?

 

Die worsteling wat jou moet verlos is net

die aanvang van die skeiding en die pyn.

 

Bronverwysing:

Eybers, Elisabeth (2004). Versamelde gedigte (Derde uitgawe) (bl. 57). Kaapstad: Human & Rousseau.

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Theodor Fontane. Vertaling in Afrikaans en Engels
Jan Wagner. Vertaling in Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d