Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
30 December 20204 February 2021

Tom Gouws. Vertaling in Engels

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (56)

 

Tom Gouws. Vertaling van Afrikaans in Engels. Vert. deur Marieta McGrath.

 

Apple of the eye

 

I’m a cave that goes around,

a bunch of creatures to me bound,

unaware of all that’s found

in my heart and kidney, throat and nose,

muscle, tissue, Lord, my toes!

intimately harbour fungus. unbeknownst,

bloodsucking creatures feed on me,

the female mosquito and the flea

and all this, Lord, I hope you see,

I could endure, even

viruses and worms, clandestine

parasites in the intestine,

but I vehemently object

to mites behind my eyelids having sex,

unseen, before my eyes, without respect.

you trust these relatives of snakes

and scorpions to never forsake

their watch on me, while they make

egg upon egg like apples, true to your laws

to fill the earth. two days later everything crawls

with larvae and empty cocoons.

 

embarrassed, it dawns

on me how God lets my trifles lie,

my faith and transformation so infantile,

purely because he endures me in the apple of his eye.

 

***

 

Oogappel

Tom Gouws

 

onwetend dra ek ʼn grot vol diere

in en op my rond. in my hart en niere,

in my neus en keel, weefsel, spiere,

my tande en skaamhaar, Here so knus

intiem huisves ek salig onbewus

amebes en kolonies fungus.

oningelig val ek ten prooi

van die bloedsuier en die vlooi.

dit alles Here, verstaan my mooi,

sou ek kon verduur, selfs miskien

virusse, ingewandewurms, klandestiene

parasiete wat ek nie kan sien

nie; maar ek maak ten sterkste beswaar

teen die myte wat U in my ooglede bewaar

en sowaar onsienlik voor my oë laat paar.

die familie van slang en skerpioen vertrou

U om my onbeskaamd in die oog te hou.

hulle lê lustig eiers soos appels, getrou

aan u gebod om te vermenigvuldig. twee

dae later wemel dit van larwes en leë

kokonne.

 

met dit alles skrik ek my verleë

toe ek insien hoe God my beuselagtighede doog,

die kleinsieligheid van my transformasie, my geloof,

bloot omdat Hy my verduur in die appel van sy oog.

 

Bronverwysing:

Brink, André P. (Samesteller). Groot Verseboek. 2008. Kaapstad: Tafelberg (pp. 1076-1077)

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Maya Angelou. Vertaling in Afrikaans
Nini Bennet. Vertaling in Engels →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d