Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
4 January 20214 February 2021

Gregory Orr. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (61)

 

Gregory Orr. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Johann de Lange.

 

Na ‘n dood

 

Ek het die voordeur toe hoor gaan

en deur die ruit my pa

oor die maanverligte gras sien loop

en óp met die pad na die boord.

 

En meteens was ek by hom

my hand met handskoen wat aan syne klou,

en Pieter, my broer, sy gestorwe seun,

het sy ander hand vasgehou.

Ons manier van loop

was ‘n volgehoue soort verdriet.

 

Koue Novembernag;

al verder weg het ons geloop

oor die verlate paaie

sonder om ooit terug te draai

na die warm huis so helder verlig

met onuitspreeklike smart.

 

08.08.1998

 

***

 

After a death

Gregory Orr

 

I heard the front door close

and from my window I saw

my father cross the moonlit lawn

and start walking up the orchard road.

 

And then I was with him,

my mittened hand clinging to his,

and Peter, my brother, his dead son,

was holding his other hand.

The way the three of us walked

was a kind of steady weeping.

 

Cold, November night,

we walked on and on

over the empty roads

and we never turned back

toward the warm house that was all lit up

with impossible sorrow.

 

Bronverwysing:

Orr, Gregory.  2002. The Caged Owl: New and Selected Poems.  Port Townsend, WA: Copper Canyon Press.   ISBN: 1-55659-177-2

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Ted Hughes. Vertaling in Afrikaans
W.H. Auden. Vertaling in Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d