Gisela Ullyatt. Vertaling in Engels
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (83)
Gisela Ullyatt. Vertaling van Afrikaans in Engels. Vert. deur Tony Ullyatt.
Before I go
before I go
show me the gray
perimeters of my innards
the infinity of silver
before I go
tame my thorny fields
with origami birds
harakiri the silence
in me
before I go
***
voor ek vertrek
Gisela Ullyatt
voor ek vertrek
wys my die grys
omtes van my binnegoed
die oneindigheid van silwer
voor ek vertrek
tem my doringvelde
met origamivoëls
harakiri die stilte
in my
voor ek vertrek
Bronverwysing:
Ullyatt, Gisela. 2020. die waarheid oor duiwe. Pretoria: Protea Boekhuis. p. 34