Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
15 January 20214 February 2021

Gisela Ullyatt. Vertaling in Engels

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (84)

 

Gisela Ullyatt. Vertaling van Afrikaans in Engels. Vert. deur Tony Ullyatt.

 

grandpa smokes his last stuyvesant

 

grandpa crumples

like coca-cola can

minutes ago

his cheeks were still the colour of nectarines

he put out his last stuyvesant

just before breakfast

it was august in the year nineteen seventy

month of dust

beige days

wind

swaying the bleak caravan

behind the counter

his two youngest daughters

words have already seared their tongues

they spread the toast

with pus-yellow butter

grandpa slumps lower in his canvas chair

the one with brown and orange flowers

the caravan rocks ever so slightly

my grandma looks up

from her small gas stove

 

the bacon not done yet but so what

 

from now on

her caravan’s little stoep with no husband

she can’t complain about that

 

***

 

oupa rook sy laaste stuyvesant

Gisela Ullyatt

 

oupa knak in

soos ’n coca-cola blikkie

minute gelede

was sy wange nog die kleur van kaalgatperskes

hy het sy laaste stuyvesant uitgeblaas

net voor

brekfis

dit was augustus in die jaar negentien sewentig

maand van stof

beige dae

winde

wat aan die kaal karavaan ruk

agter die toonbankie

sy jongste twee dogters

op hul tonge het woorde reeds verskroei

hulle smeer die toast

met ettergeel botter

oupa syg neer in sy seilstoel

die een met bruin en oranje blomme

die karavaantjie skommel net so effens

my ouma kyk op

vanaf haar gasstofie

 

die bacon nog nie gaar nie maar wat

 

van nou af

haar woonwa se stoepie sonder eggenoot

hieroor kan sy nie kla nie

 

Ullyatt, Gisela. 2020. die waarheid oor duiwe. Pretoria: Protea Boekhuis. p. 80.

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Gisela Ullyatt. Vertaling in Engels
Gisela Ullyatt. Vertaling in Engels →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d