Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
17 January 20214 February 2021

Gisela Ullyatt. Vertaling in Engels

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (88)

 

Gisela Ullyatt. Vertaling van Afrikaans in Engels. Vert. deur Tony Ullyatt.

 

after breakfast

 

from that morning

you brought my breakfast

on a decrepit tray

while summer light

destroyed our veranda lavender

 

after I had broken my bread

you brought an offering

pharmaceutically exact

you counted out every white pill

like the high priest of narkotika

 

a small glass of sweet ensure

masked this communion

day by day you marked off the date

on a bent pam golding-calendar

 

at times I was elated by

this bitter bitter full-moon pill

I could swallow and chew again

lift my arms unclench my fists

 

it was dawn and I could rise again

from that last morning

 

***

 

na ontbyt

 

Gisela Ullyatt

 

sedert daardie oggend

bring jy my ontbyt

op ‘n afgeleefde skinkbord

terwyl somerlig

ons stoeplaventel verniel

 

nadat ek my brood gebreek het

dra jy ‘n offer aan

farmaseuties presies

meet jy elke wit pil af

soos die hoëpriester van narkotika

 

‘n kelkie soet ensure

verdoesel hierdie nagmaal

dag vir dag merk jy die datum af

op ‘n gebuigde pam golding-almanak

 

soms verheug ek my in

hierdie bitter bitter volmaanpil

sluk and kou ek nou weer

my arms oplig my vuiste ontbal

 

dit was môre en ek kon opstaan

uit daardie laaste oggend

 

Bronverwysing:

Ullyatt, Gisela. 2020. die waarheid oor duiwe. Pretoria: Protea Boekhuis. p. 27.

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Gisela Ullyatt. Vertaling in Engels

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d