Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
18 January 20214 February 2021

Hendrik J. Botha. Vertaling in Engels

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (91)

 

Hendrik J. Botha. Vertaling van Afrikaans in Engels. Vert. deur Hendrik J. Botha.

 

Reaping

 

Barely ten years old, chasing a ball

you meet a taxi at breakneck speed.

 

All traffic halts at a theatre table

where sterile drapes and equipment prepared,

follow the line of faceless doctors, icibly able.

 

Your heart then shudders free, hovers like a bird

over liver and kidneys, cauterized and cut,

slivers of cornea peeled from your eyes.

 

Amid four walls, so serene,

you, your wound, dark dead eyes and I

– all to complete the macabre scene –

with no body left, but the one bereft

to hold a small still hand. Or mine.

 

***

 

Breindood

Hendrik J. Botha

 

Skaars tien jaar oud, onbesorg,

jaag jy ‘n bal tot voor die taxi op hellevaart.

 

Steriel op ‘n teatertafel afgedek,

Ventilator, monitors, oorplantingspan:

volledig opgestel.

 

‘n Hart fladderend bevry.

Lewer en niere sorgvuldig

afgeklem, losgesny.

Korneas geskil.

 

Na afloop van die makabere tafereel

tussen geteëlde mure, net ek en jy,

donker wond en dooie oë,

sonder iemand om tot slot

jou óf my hand vas te hou.

 

 

Botha, Hendrik J. Atropos. 2015. Kaapstad: Queillerie, NB Uitgewers. p. 33.

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Hendrik J. Botha. Vertaling in Engels

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d