Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
18 January 20214 February 2021

Hendrik J. Botha. Vertaling in Engels

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (90)

 

Hendrik J. Botha. Vertaling van Afrikaans in Engels. Vert. deur Hendrik J. Botha.

 

Love bar none

 

For thirty years in Hammanskraal

you taught students to read and write,

wisened them in the arts of science and geography.

They looked up to you: schoolteacher, sage, hero.

 

But on a Saturday in September

the tables were abruptly turned:

a boy of ten with sun bleached hair,

alabaster–blue eyes with a gaze

of a different kind.

 

Three days after a hit and run

– a taxi without brakes, sirens and lights –

 

he grants you a kidney

in the blink of an eye.

 

***

 

Oor die kleurgrens

Hendrik Botha

‘n Liefdesgedig

 

Vir dertig jaar in Hammanskraal,

leer jy kinders lees en skryf,

maak hulle wys in wiskunde en geografie.

Kyk hulle op na jou, die skoolmeester en heer.

 

Op ‘n Saterdagaand in September

word die bordjies plotseling verhang:

‘n seun van tien, sonblond, oë albasterblou

kyk áf na jou.

 

Ná ‘n tref–en–trap drie dae terug

–‘n taxi sonder remme,

ligte, sirenes –

 

skenk hy

sonder om ‘n oog te knip,

vannag vir jou ‘n nier.

 

Bronverwysing:

Botha,  Hendrik J. Atropos. 2015. Kaapstad: Queillerie, NB Uitgewers. p. 34.

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Charles Bukowski. Vertaling in Afrikaans
Hendrik J. Botha. Vertaling in Engels →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d