Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
19 April 202121 April 2021

Alwyn Roux. Samespraak: Ontmoetings twee en drie

 

Tydens die tweede ontmoeting van SAMESPRAAK het drie Samespraaklede referate gelewer. Dié referate het ‘n wye spektrum van onderwerpe gedek, wat op vergelykenderwyse (Afrikaans-Nederlands/Nederlands-Afrikaans) ondersoek is.

 

Delia Rabie (UP) ‘n Analise van die konseptualisering van verlies in Blou is nie ‘n kleur nie en De dag aan zee
Francine Maessen (UvA) De nieuwe generatie ecokritiek: een vergelijking tussen Pieter Odendaals Asof geen berge ooit hier gewoon het nie en Dominique de Groens Sticky drama
Jessica van Wynsberge (UGent) Magisch realisme in postkoloniaal perspectief: Toorberg van Etienne van Heerden en De trein der traagheid van Johan Daisne

 

Die videomateriaal van die afgelope seminare is op SAMESPRAAK se webblad te sien: https://www.samespraak.com/afgelope-seminare.

 

 

Vir die volgende byeenkoms op 28 April, kan uitgesien word na die volgende referate:

 

Bibi Burger (UP) Die uitbeelding van vroulike karatkers in De Vlaschaard (1907) deur Stijn Streuvels en Laat Vrugte (1939) deur CM van den Heever
Alwyn Roux (Unisa) Van Heerden se Die biblioteek aan die einde van die wêreld (2019) as vertrekpunt vir die vergelykende lees van Schaffer se Mens dier ding (2018 [2014]) en Krog se Met die oog op môre (2020)
Jerzy Koch (UAM) Literêr-historiese laboratorium van die Afrikaanse literatuur

 

Indien jy belangstel om deel te word van SAMESPRAAK, kontak my gerus by erouxap@unisa.ac.za.

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Alwyn Roux. Samespraak, Schaffer en Stilet
Wenners van Mont du Toit kwatrynkompetisie →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”
  • Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier
  • Gerard Scharn. die unpersonen
  • Resensie: “Aan de vooravond” (Miel Vanstreels)

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d