21 April 202117 May 2021 Kwatrynkompetisie (125) pleng rooiwyn wat die Kouwit-see verswart (elke druppel heel ‘n ou bruin hart) tussen vonkelglas en turkooissee bloei harte nog van dié apart © Helize Janse van Vuuren, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…