Thomas Deacon. My taal

 

My taal

 

Soos ‘n gonsklip uit ‘n slingervel

so tref my taal sekuur

splantersplinter oor die tong

 

Soos ‘n gonsklip uit ‘n slingervel

so klak my taal sekuur

splintersplanter rol dit

klippeklappegonsertong

 

© Thomas Deacon, 2021

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*