Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
3 December 2021

Langston Hughes. Vertaling in Afrikaans

 

Langston Hughes Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer.

 

Onthou

 

Onthou

Die dae van gevangenskap —

Dis die onthou —

wat nie stilstaan nie.

Gaan na die hoogste heuwel

En kyk vandaar af op die dorp

Waar jy immers ʼn slaaf is.

Kyk af op enige dorp in Carolina,

Of, wat dit aanbetref,

enige dorp in Maine,

Of Afrika, jou tuisland —

En jy sal sien wat ek bedoel —

Die wit hand:

Die stelende hand;

Die wit gesig:

Gesig van die leuen;

Die wit mag:

Die gewetenlose mag

Wat jou die honger arm-

salige ding maak wat jy vandag is.

 

Remember

 

Remember

The days of bondage—

And remembering—

Do not stand still.

Go to the highest hill

And look upon the town

Where you are yet a slave.

Look down upon any town in Carolina

Or any town in Maine, for that matter,

Or Africa, your homeland—

And you will see what I mean for you to see—

                The white hand:

                The thieving hand.

                The white face:

                The lying face:

                The white power:

                The unscrupulous power

That makes of you

The hungry wretched thing you are today.

 

 

Bronverwysing: https://www.poetryfoundation.org/poetrymagazine/poems/52006/remember-56d23024704f2

 

Die Internasionale dag ter viering van die afskaffing van slawerny word jaarliks op 2 Desember herdenk.

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nuwe Bundel. Magmoed Darwiesj (vertaal deur Bester Meyer): die Vlug van ʼn Vreemdeling
Bester Meyer. Die Taal van die Waarheid →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d