C. Draghoender. my cousin kom vandag
my cousin kom vandag.
die neighbors gaan nou weer
pretend dat dit goed gaan.
dis vir my om my in te hou,
want ek like hulle min:
al wat hulle doen is raas,
mense se siele omkrap en
verkeerde afleidings maak.
© C. Draghoender, 2021