Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
17 December 202123 December 2021

Wenner van die limeriekkompetisie

 

 

 

Marieta McGrath se gedig “sareltjie slaplê van klawer” was is die wengedig.

Die beoordelaars het in hierdie kompetisie veral gelet op die korrekte vorm van die limerieke. Hierdie digvorm het vaste reëls, en indien dit nie nagevolg word nie, kan die gedig nie as ‘n limeriek beskou word nie. Verder het die beoordelaars gekyk na die laaste reël, die sogenaamde “punchline” wat verrassend en dikwels grappig is. Uiteindelik is daar in die meeste kompetisies ‘n hele paar potensiële wengedigte, en ook in hierdie kompetisie was dit vir die beoordelaars moeilik om uiteindelik slegs een wengedig aan te wys. Baie geluk aan Marieta McGrath wat met die kontantprys van R1 000 wegstap!

Hoewel daar byna 70 inskrywings vir hierdie kompetisie ontvang is, het minder as 20 gedigte as limerieke gekwalifiseer en is sommige gedigte wat baie goed was, gediskwalifiseer.

Baie dankie aan elke digter wat deelgeneem het. Dit is inderdaad soms vreesaanjaend om jou werk in die openbare domein te plaas, daarom het ons soveel meer waardering vir elke inskrywing!

Die beoordelingspaneel het bestaan uit die volgende letterkundiges:

Prof. Bernard Odendaal

Dr. Marni Bonthuys

Dr. Alwyn Roux

 

Wengedig

 

Sareltjie Slaplê van Klawer

Het heeldag gedut in die hawer

Toe steek hom ‘n wespe

Net onder sy gespe

Sareltjie Styfstaan van Klawer …

 

© Marieta McGrath, 2021

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Limeriek-kompetisie: Oop vir almal
Marieta McGrath. Die skepping van Eva →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d