
Foto: Peter Molefe
In die laaste fokus van 2021 fokus die AVBOB Poësieprojek op Versoeningsdag (16 Desember) en die internasionaal bekende digter en sosiale aktivis Xabiso Vili. Hierdie reeks profiele van bekende Suid-Afrikaanse digters het ten doel om rolmodelle te bied vir nuwe digters wat hul eie estetika vestig.
Lees die volledige persverklaring by die volgende skakel:
https://www.avbobpoetry.co.za/Blog/View/86

https://www.avbobpoetry.co.za/
