Rhopalocera II
“We are like butterflies who flutter for a day and think it is forever.” – Carl Sagan
En ons, die vlinders, fladder vir ’n dag
om elke plant met stuifmeel te bevrug.
Ons drink die nektar wat in blomme wag
en dan verdwyn ons skadu’s in die lug.
© Mellet Moll, 2022